Heerlike aartappelsop

Hierdie is ‘n lekker vinnige sopresep. As jy ‘n stoompot het, is dit NOG vinniger! Ek maak myne graag in my slow cooker.

5-6 Groot aartappels (in blokkies gesny)

1 medium ui (in blokkies gesny)

1 blokkie groente-aftreksel

Kook/stoom die aartappels en ui tot sag. Voeg die aftreksel by.

Braai een pakkie bacon tot gaar. Voeg by die aartappel mengsel en laat prut vir 5 min. Gooi sout en peper na smaak.

Mash die mengsel (druk fyn)

Voeg by:

Een koppie kaas (cheddar of gouda)

Een houer suurroom-kaas

Meng goed en bedien warm of koud.

###Pandora###

Advertisements
Create your website at WordPress.com
Get started
%d bloggers like this:
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close